Click here for the English version

Tuisblad      Meer Oor AgriBSA      Nuus      Tegniese Dokumente      Skakels      Kontak Ons 

   
 
HerdMASTER Breedplan Internasionaal GeneSTAR GeneSTAR Internasionaal Dairy Express EquiMaster Quickbooks
 
 
 
 

AgriBSA Edms Bpk se primęre doelwit is om tegnologie van 'n uitstaande gehalte aan die landbousektor te verskaf. Hierdie tegnologie laat toe dat ons Landbou sektor Internasionaal mededingend bly. AgriBSA het kantore in Pretoria, Bloemfontein asook Windhoek in Namibië.

Missie:
Om 'n inoverende maatskappy te wees wat die Suider Afrika landbou sektor Internasionaal mededingend maak. Ons bereik dit deur tegnologie te gebruik wat van die hoogste kwaliteit is asook bekostigbaar is.

Visie:
Om Suider Afrika boere internasionaal mededingend te maak
Om dié leidende Landboubesigheid in Afrika te wees
Om sterk alliansies met internasionale vennote te hę.

 
 
 
●  Internasionale Register (ILR)
 
●  BREEDPLAN Internasionaal
     
BreedObject
      TGRM
 
●  Sagteware
     
EquiMaster
      HerdMaster
      Quickbooks
 
●  GeneSTAR
     
Marmering
      Voeromset
 
●  RaceMATE
     
RaceMATE Professional
      RaceMATE Light
 

Internaionale Register (ILR)
Die ILR1 Internasionale register is ons hoof produk en word tans deur meer as 100 genootskappe in 12 lande gebruik. Bykans dertig genootskappe in Suider Afrika gebruik die ILR1 register.

BREEDPLAN Internasionaal, is die węreld leier in prestasie toetsing. Vandag gebruik 46% van alle vleisbeesstoettelers in Suid Afrika die stelsel asook alle lede van die NSV in Namibië.

HerdMASTER™ is 'n kuddebestuurs pakket. HerdMASTER™ is volledig met genootskappe geďntergreerd en alle registrasie asook prestasie data kan direk aan genootskappe gestuur word. 'n Kleinvee sowel as Grootvee weergawe is beskikbaar asook Stoet en kommersiële weergawe.

EquiMASTER is 'n perde bestuursprogram.

BreedObject word gebruik om die ekonomiese waarde van 'n dier vir teeldoeleindes te bereken. Hierdie produk word deur genootskappe of op plaas vlak gebruik.

TGRM is 'n web program wat seleksie besluite op 'n ekonomiese basis doen.

GeneSTAR is die DNA toets vir vleissagtheid, marmering asook voeromset. Catapult Genetics, tesame wie die toets verskaf word is die węreld leier in DNA tegnologie. Unistel laboratorium is aangestel om die toetse in Suid Afrika te doen. Deur 'n haar monster (of bloed) na Unistel te stuur kan daar vir eienskappe soos sagtheid van vleis, marmering of voeromset getoets word.

RaceMATE is sagteware wat gebruik word in naspeurbaarheidsstelsels.

 
     

© 2005 - 2011      Agricultural Business South Africa (Pty) Ltd (2002/032134/07)      Terme & Voorwaardes      Webblad ontwerp deur 123 Internet