-
Eenvoudige koppelvlak – maak dit so eenvoudig moontlik om die boeke te
doen
-
Vinnige
opstel – Dit neem meeste besighede minder dan 30 minute om die
opstelling in reëlmaat te doen
-
Groei met
u besigheid – indien u behoeftes vermeerder kan u na QuickBooks Pro of
hoër opgradeer
-
5 Gratis
Ondersteunings-veronderstellings – wat probleemvrye opstelling
verseker
-
Eenvoudige verslae – kyk na inligting van u kliënte, verskaffers en
bankrekeninge. Klik op wins en verlies om die finansiële status van u
besigheid vas te stel
-
Bestuur u
besigheid – Dit sluit in Aanvang van Besigheids-advies
-
BTW –
Doen u BTW rekonsilliasie op ‘n kontant- of aanwas-basis
-
Toepaslike hulp – Relevante hulpfunksies vir u huiidge aktiwiteit
-
Stel u
maatskappy-lęer vinnig op met die The EasyStep™ Wizard
-
Dit sluit
in die “Volg-my Help-funksie” wat maklik is om te volg en baie
omvattend is
-
Betaal
rekeninge, ontwerp en druk tjeks, hou tred met uitgawes en aanvaar
kredietkaarte vanaf een gerieflike ligging
-
Die
moeitevrye produksie van fakture en koopbewyse wat professioneel lyk
-
Voorraadverslae voorsien u van besonderhede t.o.v. items in voorraad,
bestellings en meer
-
Meer dan
100 verslae kan onmiddellik gegeneeer word ten einde u te help om die
posisie van u maatskappy vas te stel sonder om deur massa papierwerk
te gaan
-
Audit
trail voorsien data integriteit
-
E-pos
kredietnotas, fakture en bestellings
-
Integrasie met Microsoft ™ Word, Excel en Outlook